Vroue Landbou Unie bestuur gekies | Boksburg Advertiser

United States News News

Vroue Landbou Unie bestuur gekies | Boksburg Advertiser
United States Latest News,United States Headlines
  • 📰 BoksburgNews
  • ⏱ Reading Time:
  • 39 sec. here
  • 2 min. at publisher
  • 📊 Quality Score:
  • News: 19%
  • Publisher: 51%

Die Boksburg Vroue Landbou Unie (VLU) se bestuur vir volgende jaar is onlangs tydens ‘n algemene maandvergadering by die NG Kerk Boksburg (Klipkerk) aangewys.

Agter is Alta Prinsloo, Nina Nel , Hettie Robinson, Marinda Janse van Rensburg. Voor: Anna Erasmus.

Die Boksburg Vroue Landbou Unie se bestuur vir volgende jaar is onlangs tydens ‘n algemene maandvergadering by die NG Kerk Boksburg aangewys. Die bestuur vir 2023 is Marinda Janse van Rensburg , Magriet Marx , Petra Nelson , Alta Prinsloo en Hettie Robinson .Nina Nel, visepresident van die Goudrif-streek, het ook die vergadering bygewoon om die verkiesing waar te neem.“Die Boksburg-tak is altyd op soek na nuwe lede. Enige persoon, oud en jonk, is welkom om by ons aan te sluit,” het Robinson bygevoeg.

Die VLU bestaan al vir 90 jaar en is ’n nie-winsgewende organisasie wat die volwasse vroue verryk en bemagtig. Hulle glo in bemagtiging deur vaardighede en kennis met mekaar te deel.Kontak Prinsloo by 082 612 0844 vir meer inligting en navrae.

We have summarized this news so that you can read it quickly. If you are interested in the news, you can read the full text here. Read more:

BoksburgNews /  🏆 40. in ZA

United States Latest News, United States Headlines

Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.

Hospice continues to offer specialised care | Boksburg AdvertiserHospice continues to offer specialised care | Boksburg AdvertiserHospice East Rand is still offering quality specialised palliative care despite facing severe financial constraints.
Read more »

Contribute towards the SPCA's Cheer Fund | Boksburg AdvertiserContribute towards the SPCA's Cheer Fund | Boksburg AdvertiserThe Boksburg SPCA is calling on community members and businesses to support its annual Christmas Cheer Fund.
Read more »

Meet the new Mrs South Africa: Palesa Matjekane | Boksburg AdvertiserMeet the new Mrs South Africa: Palesa Matjekane | Boksburg Advertiser𝗘𝘃𝗲𝗿𝘆 𝗳𝗶𝗻𝗮𝗹𝗶𝘀𝘁 𝗹𝗼𝗼𝗸𝗲𝗱 𝗯𝗿𝗲𝗮𝘁𝗵𝘁𝗮𝗸𝗶𝗻𝗴 𝗶𝗻 𝘁𝗵𝗲𝗶𝗿 𝗱𝗲𝘀𝗶𝗴𝗻𝗲𝗿 𝗳𝗮𝘀𝗵𝗶𝗼𝗻.
Read more »

Westwood kondig leiers aan | Boksburg AdvertiserWestwood kondig leiers aan | Boksburg AdvertiserDie nuutverkose leiers is opgewonde om die leisels oor te neem.
Read more »



Render Time: 2025-03-04 12:23:08