Laerskool Concordia se hoofdogter, Sonika Weingartz, het Gauteng se o13 netbalspan gehelp om met ‘n eerste plek weg te stap tydens die South African Schools Netball All Ages kompetisie wat onlangs by Hoërskool Dr EG Jansen uitgespook is.
Laerskool Concordia se hoofdogter, Sonika Weingartz, het Gauteng se o13 netbalspan gehelp om met ‘n eerste plek weg te stap tydens die South African Schools Netball All Ages kompetisie wat onlangs by Hoërskool Dr EG Jansen uitgespook is.“Ek het baie hard geoefen om te kom waar ek nou is en ek is tevrede met wat ek bereik het.”“Alyssa is vir my ’n inspirasie en sy het besonders goed gespeel,” het sy gesê.
Haar droom is om eendag die groen-en-goud oor haar kop te trek en vir die nasionale span uit te draf.Sonika spreek haar dank uit teenoor haar ouers vir hul ondersteuning. Yolanda Blignaut, Sonika se afrigter by Concordia vir die afgelope drie jaar, is trots op haar prestasies. “Sonika gee altyd haar alles op die netbalbaan. Sy is een van daardie leerders wat daarna streef om uit te blink in alles wat sy aanpak.Sonika vaar ook goed in haar akademiese en kulturele aktiwiteite.
United States Latest News, United States Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Plaaslike volkspelers geniet byeenkoms in Brandford | Boksburg AdvertiserDie laer is op 13 Desember 1965 gestig en die eerste Volkspele is in die Hoërskool Dr EG Jansen se saal onder leiding van Frans Nolte gehou.
Read more »
Zimbabwe blames measles surge on sect gatherings after 80 children dieZimbabwe blames measles surge on sect gatherings after 80 children die: A measles outbreak has killed 80 children in Zimbabwe since April, the ministry of health has said, blaming church sect gatherings for the surge.
Read more »
SA men more likely to die by suicide than women: SadagSA men are four times more likely to die by suicide than women.
Read more »
Zimbabwe blames measles surge on sect gatherings after 80 children dieA measles outbreak has killed 80 children in Zimbabwe since April, the ministry of health has said, blaming church sect gatherings for the surge.
Read more »
EG se eerste tennisspan laat skool se vlag trots wapper | Boksburg AdvertiserHoërskool Dr EG Jansen se tennisdogters eerste span is onlangs as die Oos-Gautengkampioene vir 2022 gekroon.
Read more »