Breaking local news in Boksburg
As kind was Phillip Schnetler van Eveleigh vasgenael voor die kassie as die sepie 7de Laan se bekenede deuntjie speel. Nou het hy self 'n rol in die gewilde sepie losgeslaan.
“Dit was lekker om met Ingrid Paulus, wat Vanessa vertolk, te werk- al het ons nie tonele saam gehad nie. Ek ken haar en haar man, Denver.Verder verduidelik Phillip dat hy sy hare donkerbruin moes kleur vir die rol. Oor agter-die-skerm staaltjies het Schetler verklap, “Daar was 'n goeie toneel wat uitgeskryf is weens logistieke redes. Dit gaan oor ek en die Tjattas wat in die kar ry en dan gooi ek 'n slaappil in sy koeldrank. Hy raak toe aan die slaap. In die storie moes ons in 'n dam gery het. Die hele kar sou in 'n dam gewees het, maar dit was te koud. Ons het die toneel in die winter geskiet.
Schnetler het verduidelik hy is ook hartseer omdat die sepie in Desember na 23 jaar van die lug af verdwyn.
United States Latest News, United States Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
CoE works to open poolsBreaking local news in Boksburg
Read more »
August skenk oor die 250 eenhede bloedBreaking local news in Boksburg
Read more »
St Francis keeps afloat despite challenging economyBreaking local news in Boksburg
Read more »
Methodist Church spoils the elderlyBreaking local news in Boksburg
Read more »
It’s the juniors’ turn to walk the rampBreaking local news in Boksburg
Read more »
The swallows are back…give them a nestBreaking local news in Boksburg
Read more »