Breaking local news in Boksburg
Hoërskool Dr EG Jansen se A-gholfspan het onlangs na 'n strawwe agt-ronde kompetisie die skool se eerste gholfspan geword wat die Ekurhuleni Hoërskoleliga gewen het.
Die span, wat bestaan uit Adrian Ristow , Walter Green , Jaydon van Breda en Charlton Theron , se vaardigheid en toewyding het hulle gehelp om die knoop deur te haak. Hulle kwalifiseer niermee om aan die Suid-Afrikaanse skolekompetisie in Worcester van 21 tot 24 Julie deel te neem.“Hoërskool Marais Vijoen het die liga vir die afgelope 11 jaar oorheers, maar die Jansies het dit reggekry om dit hierdie jaar te wen. Ek is bly dat daar vooruitgang met gholf is by die skool,” het hy gesê.Hy het bygevoeg al vier die spelers kwalifiseer tot die proewe van Ekurhuleni provinsiale in Modderfontein op 15 Julie.
United States Latest News, United States Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Get to know Boksburg SPCA’s newly qualified field officerBreaking local news in Boksburg
Read more »
See what’s happening around youBreaking local news in Boksburg
Read more »
Farmers’ Day sees students showcase workBreaking local news in Boksburg
Read more »
The Corner Flag: Bowlers, you humble meBreaking local news in Boksburg
Read more »
Support Round Table’s charity initiativesBreaking local news in Boksburg
Read more »
Teen entrepreneur launches clothing brandBreaking local news in Boksburg
Read more »