Volkspelers van regoor oor die land se ondersteuning het bygedra tot die sukses van die geleentheid.
Inspan Volkspele Laer Boksburg het op 16 September hul jaarlikse saamtrek te Witfield Park Aftree-Oord geniet.Spelers van Bethlehem, Nylstroom, Pretoria, Alberton en selfs Randfontein het ook die geleentheid bygewoon.
Volgens Marita van der Walt, sekretaresse van Inspan Volspelelaer, was daar heerlik saamgespeel, gesing en ook geëet aan ‘n ligte maaltyd wat die Inspan-niggies met sorg voorberei het. Vele van die Witfield Park inwoners het ook die geleentheid as toeskouers bygewoon en dit baie geniet.
United States Latest News, United States Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
- Boksburg AdvertiserBreaking local news in Boksburg
Read more »
WATCH: Volunteers clean Atlasville | Boksburg AdvertiserTogether, the litter pickers filled 360 bin bags with rubbish, most from the open veld plagued by illegal dumping.